Since 24 September 1904 | NPO: 035-599

 012 460 2221 | 068 0532 826 |  admin@pch24.org

Since 24 September 1904 | NPO: 035-599

  012 460 2221 | 068 0532 826 |  admin@pch24.org

deur Dr M van Niekerk (MB.ChB. (UOVS) MMed (Neuro) FCP (SA)

Stadium 1 (1 – 3 jaar)

  • Sukkel om nuwe inligting aan te leer byvoorbeeld ‘n nuwe telefoonnommer.
  • Herroep van inligting effe ingeperk (name, medisyne).
  • Kan voorkom of die persoon “onbetroubaar” of “verstrooid” is (inkopies, afsprake).
  • Hantering van finansies raak moeilik.
  • Sukkel om voorwerpe to noem.
  • Slegs 3% van persone word in hierdie stadium gediagnoseer.

Stadium 2 (2  – 10 jaar)

  • Terugroep van inligting is slegter.
  • Ken nie meer altyd mense en voorwerpe nie.
  • Begin onsamehangend praat en maak soms woorde op, byvoorbeeld tydkyker (horlosie).
  • Sukkel om voorheen bekende aksies uit te voer, soos om met ‘n mes en vurk te eet.
  • Rusteloos en hartseer.
  • Delusies byvoorbeeld (iemand steel hulle eiendom; indringer in die huis; versorger verwerp die persoon).

Stadium 3 (8 – 12 jaar)

  • Erge kognitiewe inperking.
  • Nie meer selfversorgend nie.
  • Herhaal woorde wat hulle hoor oor en oor.
  • Moeilike uitspraak en later mutisme.
  • Stywe ledemate.
  • Liggaamshouding voor-oor gebuig.
× Enquire now