deur Dr M van Niekerk (MB.ChB. (UOVS) MMed (Neuro) FCP (SA) Stadium 1 (1 – 3 jaar) Sukkel om nuwe inligting aan te leer byvoorbeeld ‘n nuwe telefoonnommer. Herroep van inligting effe ingeperk (name, medisyne). Kan voorkom of die persoon “onbetroubaar” of “verstrooid”...